Kommunisme in Rusland (1900-1940)

Events

Russiese-Japanse Oorlog

February 1904 - 1905

Mededinging vir grond in Verre Ooste
Nederlae maak Russiese regering minder gewild

1905 Revolusie

1905

Bloedige Sondag

9 January 1905

Priester lui duisende werkers op vreedsame betoging.
Troepe val skare aan (Honderde sterf)
BEGIN VAN REVOLUSIE

Trotskie keer terug na Rusland

February 1905

Verdrag van Portsmouth

August 1905

Vrede met Japan
Lojale troepe kon nou terug kom om regime se posisie te versterk.

St. Pietersburg-sowjet ingestel

October 1905

Tree as dorpsraad op
Trotskie prominente lid

Trotskie in hegtenis geneem

Desember 1905

Na Siberie gedeponeer.
Slaag om uit Rusland te ontsnap.

Polisie sluit St. Pietersburg-Sowjet

December 1905

Polisie onderdruk gewapende opstand deur Moskou-sowjet ter ondersteuning van St. Pietersburg-sowjet

Gereelde meningsverskil tussen Duma en Tsaar

1906 - 1907

Tsaar ontbind eerste 2 Dumas
Verander stemreg
Steeds meningsverskil

Trotskie ontwikkel "Parlemente Revolusie" teorie

1906 - May 1917

-Proletariaat moet revolusie lei
-Sortgelyke revolusies in ander lande moet ondersteun word

Peter Stolypin is Tsaar se eerste minister

1906

Fundementele Wet ingestel

April 1906

Tsaar moet Duma raadpleeg voor besluite neem.

Peter Stolypin hervormings

July 1906 - 1911

Grondhervormings
Onderwys en gesondheids verbeteringe
Stewige beheer oor regime teenkanting.

Lena-goudvelde staking

1912

Staak teen haglike omstandighede
Polisie skiet 200 ongewapende werkers dood.
Hervormings kom tot einde

Eerste Wereldoorlog

28 July 1914 - 11 November 1918

Rusland, Brittanke, Frankryk VS Duitsland, Oostenryk-Hongarue

Russiese weermag besig om uitmekaar uit te val

1915

Tsaar Nikolaas II vat persoonlike beheer oor weermag

August 1915

Aleksandra (sy vrou) in beheer.
Sy is onder beheer van Raspoetin
Raspoetin maak slegte regering besluite

Mededinging vir mag oor Petrograd

February 1917 - October 1917

Petrograd-sowket vws Voorlopige regering

Tekort aan brood in Petrograd

February 1917

Internationale Vrouedag gevier

23 February 1917 - 25 February 1917

Stakende metaalwerkers & vroulike tekstielwerkers sluit aan.
Skare groei.

Tsaar stuur troepe om betogers te skiet

26 February 1917

Tsaar Ontbind Duma

26 February 1917

Duma maak 'Tydelike Komitee' om verwikkeling dop te hou.

Betogings word revolusie

27 February 1917

Baie troepe vat ook mense se kant

Petrograd-sowjet maak uitvoerende komitee

1 March 1917

Bevel 1: Troepe onder sy direkte beheer

Tsaar gaan weg van troon

2 March 1917

Eerste keer in 300 jaar - Rusland sonder Tsaar

Tydelike Regering stel Voorlopige Regering in

2 March 1917

Duitsers laat Lenin gaan

April 1917

Hoop Lenin veroorsaak wanorde sodat Rusland uit oorlog onttrek

Trotskie keer terug na Rusland

May 1917

Sluit aan by Boljewiste

Lenin ontsnap na Finland

July 1917

Regering neem 100de Boljewiste in hegtenis

July 1917

Massabetogings in Petrograd

July 1917

Teen genadelose leeftoestande
Lojale troepe jaag hulle weg

Generaal Kornilov probeer orde herstel

Augustus 1917

Is deur stakende spoorwerkers gestop
Optrede gesien as coup d'etat
Toenemende ondersteuning vir Boljewiste

Lenin kom in Rusland aan

September 1, 1917

-Weg met regering!
-Alle mag aan Sowjette!
-Stop oorlog!
-Vrede, Brood, Grond!

Trotskie word Voorsitter van Petrograd (St. Petersburg)

Oktober 1917

Word hooforganiseerder van Boljewistiese Revolusie

2 Revolusies plaasgevind

October 1917

Lenin keer terug na Petrograd

October 1917

"Boljewiste moet dadelik mag oorneem!"

Boljewiste vat mag oor

23 October 1917 - 25 October 1917

Neem lede van Voorlopige Regering in hegtenis
Kry nie leier, Alex Kerenskie
Neem mag oor met coup d'etat

Verteenwoordigers van Russiese Kongres van Sowjette kom bymekaar

25 October 1917

Lenin se nuwe regering is net Boljewiste
Ander sosialiste verlaat regering in protes

Tweede Kongres van Sowjette

26 October 1917

Wetgewende vergadering vir grondverdeling

November 1917

Boljewiste publiseer geheime verdrae met bondgenote

November 1917

Wys hoop vir nuwe grond
Veg nie vir demokrasie, maar vir land en hulpbronne

Wetgewende Vergadering verkies

November 1917

Boljewiste baie minder stemme as sosiale revolutionere

Geheme weermag (Tsjeka) opgestel

December 1917

Burgeroorlog FASE 2

1918 - 1921

Boljewiste vs Wittes
Grondeienaars, sakemense & vorige offesiere van Tsaar
Bitterste deel van oorlog

50 000 mense deur Tsjeka vermoor

1918

Boljewiste sluit vredesverdrag met Duitsland

March 1918

Verdrag van Brest-Litovsk
Verloor baie land en hulpronne

Regering het monopolie op graan

May 1918

Regering nationaliseer al groot nywerhede

June 1918

Regering verban ander politieke partye

July 1918

33 afsonderlike regerings in Rusland

July 1918

*Lenin moedig ou Russiese ryk om eie state te maak
Rusland val uitmekaar uit

Groot droogte

1920

USSR wil kommunisme na ander lande versprei

1920

Eerste groot suiweringsaksie (Lenin)

1921

Kwart van lede geskors

Burgeroorlog FASE 3 EINDIG

1921

Teen Groenes
Gewapende kleinboere

Strawwe winter & droee somer

1921

Kronstadt rebellie breek uit

February 1921

Nuwe Ekonomiese Beleid ingestel

March 1921

NEB ekonomiese suskes

March 1921

Mense gaan stadig terug werk toe
Oeste en nywerheidsproduksie verbeter geleidelik
MAAR nuwe middelklas vorm

Stalin, Zinoview en Kamenev informele verbond

1922

Wil Trotskie uit magsposie hou

Lenin se eerste beroerte

May 1922

Lenin tweede beroerte

December 1922

Kan glad nie werk toe nie

Lenin derde beroerte

March 1923

Lenin sterf op 53

21 January 1924

Troika slaag om Trotskie as oorlogskommissaris uit te skop

January 1925

Stalin draai teen ander 2 en verwyder hulle

1926

Stalin skop hulle almal uit party

1927

Trotskie moet USSR vir ballingskap verlaat

1927

Graankrisis

1927 - 1928

Kleinboere wil nie graan teen lae pryse verkoop

Eerste 5 jaar plan (Industrialisasie)

1928

Doel: Vinnige industrialisasie in Ruslad
Fokus op swaar nywerhede
Nuwe fabrieke en dorpe van nuut bou

Eerste suiweringsaksie (Stalin)

1928 - 1930

+10% van KPSU-lede geskors

"Sosialisme van een land"

1930 - 1939

Staat het 60% van plase gekollektiviseer

1930

Lone daal

1930

Kleinboeropstand teen kollektivisering

March 1930

Brand oeste en huise af
Maak diere dood
Eet of verkoop graan eerder as kollektiewe plase te gee

Stalin laat kleinboere kollektiewe plase verlaat

March 1930

Goeie oes = kollektivisering terug

1931

Tweede 5 jaar

1932 - 1937

Fokus op swaar nywerhede, kommunikasie skakels en energie verdeling

Tweede suiweringsaksie

1933 - 1935

Nog 20% verwyder

Hitlerkom in bewind van Duitsland

1933

Erg teen kommunisme gekant

Groot hongersnood

1934

Sowjetunie genooi na Liga van Nasies

1934

Wil oorlog voorkom

Kirov doodgeskiet

1 December 1934

Kleinboere mag private stukkies grond aanhou op kollektiewe plase

1935

Kan surplus verkoop na staat kwota vat

Nog suiweringsaksies

1936

Lede moet ou kaarte inruil vir nuwes
Nog 10% geskors

Skynverhore begin

1936

Baie mense verhoor, gebieg en terregestel vir misdade teen staat

Nuwe beleid

1936

-Aborsie onwettig
-Egskeidings moeiliker en duurder
-Afwesige ouers gedwing om finansieel by kinders by te dra.
-Homoseksualiteit verbied
-Vrouens met +6 kinders word beloon
-Oujongkerels/nooiens belas omdat hulle nie getroud is nie

Eerste skynverhoor

Augustus 1936

Zinoview, Kamenev en veertien ander
"Saamgesweer om Stalin en ander leiers te vermoor"

90% van kleinboere op kollektiewe plase geoon/werk

1937

Tweede skynverhoor

January 1937

Derde 5 jaar plan

1938 - 1941

Onderbreek deur tweede wereldoorlog

Derde (laaste) skynverhoor

March 1938

Bukharin, Yagofa (vorige hoof van geheime polisie) en ander

Munich Konferensie

September 1938

F & B laat Duitsland toe om Sudetenland oor te neem
Stalin nie genooi
Stalin dink B & F wil he dat Duitsland die Sowjetunie aanval

Net 1/4 van Christelike kerke funksioneer nog

1939

Kerke en katedrale verwoes

Hitler en Stalin onderteken Nazi-Sowjet-Verbond

23 August 1939

10 jaar nie aggresiewe verdrag

Duitsland val pole binne

1 September 1939

1/20 moskees (Islam) funksioneer

1941

Duitsland val Sowjetunie binne

June 1941

Duitsland val USSR binne

22 June 1941

Grootste grondaanval in geskiedenis

USSR oorwin Duitsland

1945