Duur van kurrikulum

Events

Duur van kurrikulum

1 February 2018 - 1 May 2018

Positiewe houding implementeering

5 February 2018 - 9 February 2018

week 2 lesse: Voedsel piramide

12 February 2018 - 16 February 2018

Gaan die week ondersoek hoe lyk die voedsel piramide en wat dit vir ons gesondheid beteken.
Les , aktiwiteite en prakties

Week 3: Ondersoek kosblikke

19 February 2018 - 23 February 2018

Plaas kosblik inhoud in voedsel piramide groepe

Week 4 Plaasvervangers

26 February 2018

Met wat se kos kan ons ongesonde kos vervang wat nog steeds lekker is maar baie gesonder vir ons liggaam.

Week 5: Gasspreker

5 March 2018

Dokter kom spreek leerders oor gesondheid.

Week6 : Intervensie 1

12 March 2018

Week 8 :Intervensie 2

2 April 2018

week 10: Intervensie 3

16 April 2018

afsluiting en samevatting

30 April 2018